Handelinge 25:1 Bybel vir Almal (ABA)

Festus het die nuwe goewerneur geword en hy het na daardie provinsie gekom. Ná drie dae het hy van die stad Sesarea na Jerusalem gegaan.

Handelinge 25

Handelinge 25:1-11