Handelinge 23:8 Bybel vir Almal (ABA)

Hulle het gestry, want die Sadduseërs glo nie dat God die mense wat gesterf het, weer sal laat lewe nie. Hulle glo ook nie dat daar engele of geeste is nie. Maar die Fariseërs glo dit alles.

Handelinge 23

Handelinge 23:1-18