Handelinge 23:7 Bybel vir Almal (ABA)

Toe Paulus dit sê, het die Fariseërs en die Sadduseërs met mekaar begin stry, en al die mense wat daar was, het in twee groepe verdeel.

Handelinge 23

Handelinge 23:6-12