Die soldate wat Paulus met ’n sweep wou slaan, het dadelik teruggestaan, en die hoof-offisier was ook bang, want die hoof-offisier het besef dat Paulus ’n Romeinse burger is en dat hy vir Paulus laat vasbind het.