Handelinge 22:28 Bybel vir Almal (ABA)

Die hoof-offisier het vir Paulus gesê: “Ek moes baie geld betaal om ’n Romeinse burger te word.”Maar Paulus het gesê: “Ek is ’n Romeinse burger vandat ek gebore is.”

Handelinge 22

Handelinge 22:24-30