Handelinge 18:5 Bybel vir Almal (ABA)

Nadat Paulus en Silas van die provinsie Masedonië gekom het, het Paulus opgehou om tente te maak, hy het elke dag net die boodskap van Jesus vir die mense gebring. Hy het vir die Jode gesê dat dit waar is dat Jesus die Christus is.

Handelinge 18

Handelinge 18:4-8