Handelinge 18:4 Bybel vir Almal (ABA)

En Paulus het elke Sabbatdag in die sinagoge met die mense gepraat. Paulus het aangehou om te praat en hy het probeer om die Jode en die Grieke ook te laat glo wat hy glo.

Handelinge 18

Handelinge 18:1-9