Handelinge 17:25 Bybel vir Almal (ABA)

Mense moenie vir hierdie God sorg nie, dit is nie nodig nie. Hy is die Een wat vir al die mense lewe gee, Hy laat hulle asemhaal, en Hy gee alles vir hulle.

Handelinge 17

Handelinge 17:17-30