Handelinge 17:24 Bybel vir Almal (ABA)

Hierdie God het die wêreld gemaak en ook alles wat daarin is. Hý is die Here van die hemel en die aarde, en Hy woon nie in tempels wat mense gemaak het nie.

Handelinge 17

Handelinge 17:18-25