Handelinge 16:23 Bybel vir Almal (ABA)

Nadat die soldate hulle baie geslaan het, het hulle vir Paulus en Silas in die tronk gegooi en die soldate het vir die wag gesê dat hy hulle baie goed moet oppas.

Handelinge 16

Handelinge 16:15-30