Handelinge 16:22 Bybel vir Almal (ABA)

Baie mense het toe saam met die eienaars van die slavin vir Paulus en Silas aangeval. Die Romeinse regeerders het Paulus en Silas se klere van hulle laat afskeur en hulle het gesê dat die soldate hulle met stokke moet slaan.

Handelinge 16

Handelinge 16:12-25