Handelinge 16:11 Bybel vir Almal (ABA)

Ons het met die skip weggeseil van die hawestad Troas, en toe het ons reguit na die eiland Samotrake geseil. Die volgende dag het ons na die hawestad Neapolis geseil.

Handelinge 16

Handelinge 16:7-12