Handelinge 16:10 Bybel vir Almal (ABA)

Nadat die Here dit vir Paulus gewys het, het ons dadelik probeer om met die skip na Masedonië te seil omdat ons geglo het dat God ons gekies het om die goeie boodskap vir daardie mense te bring.

Handelinge 16

Handelinge 16:6-17