Handelinge 15:40-41 Bybel vir Almal (ABA)

40. Maar Paulus het vir Silas gekies om saam met hom te gaan. Nadat die gelowiges tot die Here gebid het om vir Paulus en Silas genadig te wees, het Paulus en Silas weggegaan.

41. Hulle het deur die provinsies Sirië en Silisië gegaan en hulle het die gemeentes bemoedig.

Handelinge 15