Handelinge 16:1 Bybel vir Almal (ABA)

Paulus het ook in die stede Derbe en Listre gekom. In Listre was daar ’n gelowige, sy naam was Timoteus. Hy was die seun van ’n Joodse vrou wat ’n gelowige was, en sy pa was ’n Griek.

Handelinge 16

Handelinge 16:1-2