Handelinge 13:7 Bybel vir Almal (ABA)

Barjesus was daar by die goewerneur, Sergius Paulus. Sergius Paulus was ’n verstandige man. Die goewerneur het toe vir Barnabas en Saulus laat roep omdat hy baie graag die boodskap oor God wou hoor.

Handelinge 13

Handelinge 13:1-16