Handelinge 13:6 Bybel vir Almal (ABA)

Hulle het deur die hele eiland gegaan tot by die stad Pafos. Daar het hulle ’n man ontmoet, sy naam was Barjesus. Hy was ’n Joodse towenaar en ’n vals profeet.

Handelinge 13

Handelinge 13:1-15