Handelinge 10:42 Bybel vir Almal (ABA)

God het ook gesê dat ons vir die volk moet vertel en moet getuig dat God vir Jesus gekies en aangestel het om die Regter te wees. Die Regter moet oordeel oor die mense wat lewe en oor die mense wat klaar gesterf het.

Handelinge 10

Handelinge 10:35-48