Handelinge 10:41 Bybel vir Almal (ABA)

God het Hom nie vir al die mense van die volk gewys nie, net vir ons, ons wat saam met Jesus geëet en gedrink het nadat Hy gesterf het en nadat God vir Jesus weer laat lewe het. God het ons voor daardie tyd gekies om getuies hiervan te wees.

Handelinge 10

Handelinge 10:32-45-46