Handelinge 10:30 Bybel vir Almal (ABA)

Kornelius sê toe vir hom: “Drie dae gelede, op presies hierdie selfde tyd, drie-uur in die middag, was ek besig om te bid in my huis. Skielik het daar ’n man met blink klere voor my gestaan

Handelinge 10

Handelinge 10:29-39