Handelinge 10:29 Bybel vir Almal (ABA)

Daarom was ek nie ongehoorsaam nie en het ek gekom toe julle gesê het dat ek hiernatoe moet kom. Sê nou asseblief vir my hoekom het julle gesê dat ek moet kom?”

Handelinge 10

Handelinge 10:19-34