Genesis 50:11 Bybel vir Almal (ABA)

Toe die mense van Kanaän sien hoe Josef-hulle treur, het hulle gesê die Egiptenaars treur en rou baie. Daarom het hulle die plek Abel-Misrajim genoem. Die plek was oos van die Jordaan-rivier.

Genesis 50

Genesis 50:4-15