Genesis 50:10 Bybel vir Almal (ABA)

Naby die Jordaan-rivier het hulle by die dorsvloer van Atad gekom. Hulle het daar sewe dae lank oor hulle pa gehuil en getreur.

Genesis 50

Genesis 50:2-13