14. “Issaskar is soos ’n sterk donkiewat tussen die saalsakke lê.
15. Hy sal ’n goeie ruspleken ’n mooi land sien.Hy sal tevrede weesom hard te werk daarvoor,ja, hy sal soos ’n slaaf werk.
16. “My seun Dan sal seker maakdat mense reg doenaan sy volk,want hulle is ookeen van die stammevan Israel.
17. Dan is soos ’n slang langs die pad.Hy is soos ’n horingslangwat die perdse hakskeen byt,sodat die man wat opdie perd ry,agteroor val.
18. “Here, Ek wag dat U my help.
19. “’n Klomp rowerssal vir Gad aanval,maar hy sal hulle wegjaag,hy sal van agter kom en hysal hulle aanval.
20. “Aser sal goeie kos eet.Hy sal kos eet wat koningsaltyd eet.
21. “Naftali is soos ’n takbokwat vry rondloop.Hy sal ’n mooi nageslag hê.
22. “Josef is soos ’n jongvrugteboom by ’n fontein.Sy takke groei oor die muur.
23. Baie mense sal hom aanvalen hulle sal hom met pylen boog skiet.Hulle sal hom laat swaarkry,