Genesis 48:22 Bybel vir Almal (ABA)

Ek gee nou vir jou meer as vir jou broers. Ek gee Sigem vir jou. Ek het daardie stad self gevat van die Amoriete met my swaard en my pyl en boog.”

Genesis 48

Genesis 48:14-22