Genesis 48:21 Bybel vir Almal (ABA)

Jakob het vir Josef gesê: “Ek sal nou sterf, maar God sal by julle wees en Hy sal julle terugbring na die land van julle voorvaders.

Genesis 48

Genesis 48:20-22