Genesis 48:1 Bybel vir Almal (ABA)

Kort daarna het Josef gehoor dat sy pa siek is. Josef gaan toe na Jakob toe en hy neem sy twee seuns Manasse en Efraim saam met hom.

Genesis 48

Genesis 48:1-7