Genesis 47:31 Bybel vir Almal (ABA)

Toe sê Jakob: “Belowe dit.”Josef het vir Jakob belowe dat hy dit sal doen. Toe het Jakob op sy bed gekniel en hy het vir God dankie gesê.

Genesis 47

Genesis 47:26-31