Genesis 47:7 Bybel vir Almal (ABA)

Josef het sy pa gebring om die farao te ontmoet. Jakob het die farao gegroet en gesê hy hoop dit sal goed gaan met die farao.

Genesis 47

Genesis 47:1-16