Genesis 47:6 Bybel vir Almal (ABA)

Hulle mag enige plek in Egipte woon. Kies die beste deel van die land vir jou pa en jou broers. Hulle mag in Gosen woon. As hulle goeie skaapwagters is, dan moet jy vir hulle sê om my skape ook op te pas.”

Genesis 47

Genesis 47:3-14