Genesis 47:23 Bybel vir Almal (ABA)

Josef het vir die volk gesê: “Ek het julle en julle grond nou vir die farao gekoop. Hier is saad vir julle. Saai dit in die grond.

Genesis 47

Genesis 47:17-31