Genesis 47:22 Bybel vir Almal (ABA)

Josef het al die grond gekoop, maar nie die grond van die priesters nie, want die farao het altyd vir die priesters betaal en vir hulle kos gegee. Daarom het die priesters nie hulle grond verkoop nie.

Genesis 47

Genesis 47:14-23