Genesis 44:33 Bybel vir Almal (ABA)

Meneer moet my asseblief hier in die seun se plek laat bly. Ek sal Meneer se slaaf wees, maar Meneer moet die seun saam met sy ander broers laat teruggaan.

Genesis 44

Genesis 44:26-34