Genesis 44:32 Bybel vir Almal (ABA)

Ek het vir my pa belowe dat ek die seun goed sal oppas. Ek het gesê as hy nie terugkom na my pa toe nie, dan sal dit vir altyd my skuld wees.

Genesis 44

Genesis 44:24-34