Genesis 41:51 Bybel vir Almal (ABA)

Josef het sy oudste seun Manasse genoem. Hy het gesê: “God het my gehelp om te vergeet dat ek swaargekry het, en ook om te vergeet van my familie.”

Genesis 41

Genesis 41:45-56