Genesis 41:50 Bybel vir Almal (ABA)

Josef en sy vrou Asenat het twee seuns gehad. Hulle is gebore vóór die tyd toe daar hongersnood was. Asenat was die dogter van Poti-Fera, die priester van On.

Genesis 41

Genesis 41:46-57