Genesis 41:43 Bybel vir Almal (ABA)

Hy het vir Josef op sy tweede beste oorlogkar laat ry, en die mense het geskree: “Julle moet buig voor Josef!”So het die farao vir Josef die hoof gemaak oor die hele Egipte.

Genesis 41

Genesis 41:40-44