Genesis 41:42 Bybel vir Almal (ABA)

Die farao haal toe sy ring af en hy sit dit aan Josef se vinger. Hy het vir Josef linne-klere gegee om aan te trek en hy het ’n goue ketting om sy nek gehang.

Genesis 41

Genesis 41:35-48