Genesis 41:27 Bybel vir Almal (ABA)

Die sewe maer, lelike koeie wat ná hulle uitgekom het, beteken sewe jare, en die sewe maer koring-are beteken ook sewe jare. Die warm oostewind het die koring-are droog gewaai. Daar sal sewe jaar lank hongersnood wees.

Genesis 41

Genesis 41:19-37