Genesis 41:26 Bybel vir Almal (ABA)

Die sewe mooi koeie beteken sewe mooi jare, en die sewe mooi koring-are beteken ook sewe mooi jare en genoeg kos. Die drome beteken dieselfde.

Genesis 41

Genesis 41:24-29