Genesis 40:11 Bybel vir Almal (ABA)

Ek het die farao se beker in my hand gehou, en ek het van die druiwe geneem en dit uitgedruk in die farao se beker. Toe het ek die beker vir die farao gegee.”

Genesis 40

Genesis 40:6-20