Genesis 40:10 Bybel vir Almal (ABA)

Daar was drie ranke aan die wingerdstok. Daar het knoppies op die ranke gekom, dit het bloeisels geword en baie gou was daar trosse ryp druiwekorrels.

Genesis 40

Genesis 40:4-20