Genesis 39:7 Bybel vir Almal (ABA)

Nadat Josef die bestuurder van die huis geword het, het Potifar se vrou na Josef begin kyk en sy het verlief geraak op hom. Sy het vir Josef gesê: “Kom slaap by my.”

Genesis 39

Genesis 39:2-13