Genesis 39:6 Bybel vir Almal (ABA)

Potifar het hom oor niks bekommer nie, want hy het geweet dat Josef alles wat hy het, goed sal oppas. Hy het nie gedink aan enige iets wat hy het nie, hy het net gedink aan die kos wat hy geëet het.

Genesis 39

Genesis 39:4-14