Genesis 39:2 Bybel vir Almal (ABA)

Die Here was by Josef, en dit het baie goed gegaan met alles wat hy gedoen het. Hy het in die huis van sy eienaar in Egipte gewoon.

Genesis 39

Genesis 39:1-11