Die Ismaelitiese handelaars het vir Josef na Egipte gebring. ’n Belangrike amptenaar, Potifar, het hom gekoop. Potifar was die hoof van die wagte wat die farao moes oppas.