Genesis 38:26 Bybel vir Almal (ABA)

Juda het gesien dat dit sy eie goed is en toe sê hy: “Sy is onskuldig. Dit is ék wat verkeerd is, want ek het nie my seun Sela met haar laat trou nie.”Juda het nie weer seks gehad met haar nie.

Genesis 38

Genesis 38:25-30