Genesis 38:25 Bybel vir Almal (ABA)

Die mense het haar uitgebring, maar sy het vir haar skoonpa ’n boodskap gestuur: “Ek is swanger, en hierdie goed behoort aan die man wat seks gehad het met my. Kyk asseblief goed wie se seëlring en toutjie en kierie dit is.”

Genesis 38

Genesis 38:22-30