Genesis 36:7 Bybel vir Almal (ABA)

Esau het weggetrek omdat hulle goed te veel was, hulle kon nie saam woon nie. Daar was nie genoeg plek vir al hulle diere in die land nie, die land waar hulle vreemdelinge was.

Genesis 36

Genesis 36:1-9