Genesis 36:6 Bybel vir Almal (ABA)

Esau het alles geneem wat hy gehad het: sy vroue, sy seuns en dogters en al die mense in sy huis en alles wat hy gehad het, al sy vee en alles wat hy in Kanaän bymekaargemaak het. Hy het na ’n ander land gegaan, weg van sy broer Jakob.

Genesis 36

Genesis 36:2-9